Genesis 32:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het gesê: “Jy sal nie meer Jakob genoem word nie, maar Israel, want jy het teen God en teen mense 'n stryd gevoer en jy het dit end-uit volgehou.”

Genesis 32

Genesis 32:22-32