Genesis 32:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die man agterkom dat hy nie vir Jakob kan wen nie, het die man, terwyl hy met hom stoei, vir Jakob teen die heup geslaan sodat dit uit die potjie gespring het.

Genesis 32

Genesis 32:19-32