Genesis 31:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het daar op die berg geoffer en toe het hy die mense by hom genooi om te eet. Nadat hulle klaar geëet het, het hulle daar by die berg oornag.

Genesis 31

Genesis 31:49-55