Genesis 31:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dis nou twintig jaar dat ek in u huis is: veertien jaar het ek vir u gewerk vir u twee dogters en ses vir kleinvee uit u trop, en u het my betaling kort-kort verander.

Genesis 31

Genesis 31:32-46