Genesis 31:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat deur wilde diere verskeur is, het ek nie na u toe gebring nie, ek moes dit vervang. Wat oordag of in die nag gesteel is, het u van my geëis.

Genesis 31

Genesis 31:37-42