Genesis 31:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laban het niks in Jakob se tent gekry nie, ook nie in dié van Lea en in dié van die twee persoonlike slavinne nie. Laban is toe uit Lea se tent uit na Ragel s'n toe.

Genesis 31

Genesis 31:25-41