Genesis 31:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom het jy in die geheim gevlug? Jy het my bedrieg en my niks vertel nie. Ek sou jou laat vertrek het met 'n fees en met liedere, met tamboeryne en met liere.

Genesis 31

Genesis 31:23-37