Genesis 31:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“In die paartyd van die kleinvee het ek in 'n droom gesien dat die ramme waardeur die ooie gedek word, gevlek, gestreep en gespikkel is.

Genesis 31

Genesis 31:8-15