Genesis 30:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Ragel: “God het in my guns uitspraak gelewer, Hy het my gebed verhoor en vir my 'n seun gegee.” Daarom het sy hom Dan genoem.

Genesis 30

Genesis 30:3-8