Genesis 30:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer die sterk diere gedek moes word, het Jakob die lote voor hulle in die krippe gesit sodat hulle by die lote gedek kon word.

Genesis 30

Genesis 30:36-43