Genesis 30:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het hom vererg vir Ragel en vir haar gevra: “Kan ek God se werk oorneem? Dit is Hy wat sorg dat jy nie swanger word nie.”

Genesis 30

Genesis 30:1-10