Genesis 30:17-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. God het Lea se gebed verhoor, en sy het swanger geword en 'n vyfde seun vir Jakob in die wêreld gebring.

18. Sy het gesê: “God het my 'n loon gegee omdat ek my slavin aan my man gegee het.”Toe noem sy die seun Issaskar.

19. Lea het weer swanger geword en 'n sesde seun vir Jakob in die wêreld gebring.

Genesis 30