Genesis 30:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n keer het Ruben in die oestyd veld toe gegaan en liefdesappels gepluk. Hy het dit vir sy ma Lea gebring. Ragel het vir haar gesê: “Gee vir my van die liefdesappels wat jou seun gebring het.”

Genesis 30

Genesis 30:6-20