Genesis 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle altwee se oë gaan toe oop, en hulle besef dat hulle kaal is. Toe werk hulle vyeblare aanmekaar en hang dit om vir klere.

Genesis 3

Genesis 3:1-13