Genesis 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het die Here God die mens weggestuur uit die tuin van Eden uit om die aarde te gaan bewerk, die aarde waaruit hy gemaak is.

Genesis 3

Genesis 3:14-24