Genesis 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vra die Here God vir die vrou: “Wat het jy nou gedoen?” en sy sê: “Die slang het my mislei, en ek het geëet.”

Genesis 3

Genesis 3:10-14