Genesis 3:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die mens antwoord: “Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang geword, want ek is kaal. Toe het ek weggekruip.”

Genesis 3

Genesis 3:1-15