Genesis 29:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die môre sien Jakob toe dis al die tyd Lea. Toe vra hy vir Laban: “Wat het u my aangedoen? Het ek nie by u gewerk vir Ragel nie? Waarom het u my bedrieg?”

Genesis 29

Genesis 29:17-29