Genesis 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het Esau na Ismael toe gegaan, en by die vrouens wat hy gehad het, nog 'n vrou gevat: Magalat dogter van Ismael, Abraham se seun. Sy was die suster van Nebajot.

Genesis 28

Genesis 28:6-16