Genesis 28:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het bang geword en gesê: “Hoe skrikwekkend is hierdie plek! Dit is niks anders nie as die huis van God; dit is die poort van die hemel.”

Genesis 28

Genesis 28:7-19