Genesis 27:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan na die kleinvee toe en bring vir my twee vet bokkies. Dan sal ek hulle lekker gaarmaak soos jou pa daarvan hou.

Genesis 27

Genesis 27:7-12