Genesis 27:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Rebekka het vir Isak gesê: “Ek is nou siek en sat van hierdie Hetitiese vrouens van Esau. As Jakob ook met Hetitiese meisies trou, met meisies soos hulle uit hierdie land, kan ek net sowel sterf.”

Genesis 27

Genesis 27:40-46