Genesis 27:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is aan Rebekka vertel wat haar oudste seun gesê het. Sy het toe haar jongste seun Jakob laat roep en vir hom gesê: “Pas op! Jou broer Esau is op wraak uit. Hy wil jou vermoor.

Genesis 27

Genesis 27:38-45