Genesis 27:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook hý het 'n lekker ete voorberei en dit vir sy pa gevat. Esau het vir sy pa gesê: “Sit regop, Pa, en eet van Pa se seun se wildsvleis sodat Pa my dan kan seën.”

Genesis 27

Genesis 27:29-36