Genesis 27:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Volke sal jou dien, nasies sal voor jou buig;oor jou familie sal jy heers, jou broers sal voor jou buig.Wie 'n vervloeking oor jou uitspreek, sal self vervloek wees,wie jou seën, sal geseën wees.”

Genesis 27

Genesis 27:28-32