Genesis 27:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Isak het nie vir Jakob herken nie, want sy hande was harig soos sy broer Esau s'n. Isak het toe vir Jakob geseën.

Genesis 27

Genesis 27:17-30