Genesis 27:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Isak het vir hom gevra: “Hoe het jy dan die wild so gou gekry, my seun?” en Jakob het geantwoord: “Die Here u God het my dit laat raakloop.”

Genesis 27

Genesis 27:12-26