Genesis 26:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abimelek het hom laat kom en vir hom gesê: “Maar sy is dan jou vrou! Hoekom het jy gesê sy is jou suster?”Isak het geantwoord: “Ek het gedink ek kan dalk doodgemaak word oor haar.”

Genesis 26

Genesis 26:1-19