Genesis 26:33-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Toe noem hy dit Seba en daarom is die naam van die stad nou nog Berseba.

34. Toe Esau veertig was, het hy getrou met Jehudit dogter van Beëri, 'n Hetiet, en met Basemat dogter van Elon, 'n Hetiet.

35. Hulle het baie kommer in Isak en Rebekka se lewe gebring.

Genesis 26