Genesis 26:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag het Isak se slawe gekom en hom vertel van die put wat hulle gegrawe het. Hulle het vir hom gesê: “Ons het water gekry.”

Genesis 26

Genesis 26:24-35