Genesis 26:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Isak het daar 'n altaar gebou en die Naam van die Here aangeroep. Isak het sy tente daar opgeslaan, en sy slawe het 'n put gegrawe.

Genesis 26

Genesis 26:15-28