Genesis 26:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe stry die skaapwagters van Gerar met dié van Isak en sê: “Dié water behoort aan ons.”Isak het toe die put “Rusie” genoem, omdat hulle daar met hom rusie gemaak het.

Genesis 26

Genesis 26:13-29