Genesis 26:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die eerste hongersnood vroeër in Abraham se tyd was daar weer 'n hongersnood in die land. Isak het toe na Gerar toe getrek, na koning Abimelek van die Filistyne toe.

Genesis 26

Genesis 26:1-8