Genesis 25:7-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abraham het op hoë ouderdom gesterf. Hy het honderd vyf en sewentig jaar oud geword en was 'n grysaard met 'n vol lewe agter die rug toe hy gesterf het.

Genesis 25

Genesis 25:1-11