Genesis 25:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob sê toe vir hom: “Beloof my nou met 'n eed dat jy jou reg as eersgeborene aan my oormaak.”Esau het dit gedoen en so sy reg as eersgeborene aan Jakob verkoop.

Genesis 25

Genesis 25:28-34