Genesis 25:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy broer is na hom gebore en dié se hand het aan Esau se hakskeen vasgehou. Hy is Jakob genoem. Isak was sestig jaar oud toe hulle gebore is.

Genesis 25

Genesis 25:23-30