Genesis 24:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die slaaf sy hand onder die heup van Abraham, sy eienaar, gesit en vir hom met 'n eed beloof om dit alles te doen.

Genesis 24

Genesis 24:1-13