Genesis 24:67 Afrikaans 1983 (AFR83)

Isak het vir Rebekka in die tent van Sara, sy ma, laat woon en met Rebekka getrou. Sy was sy vrou en hy het haar liefgehad. So is Isak vertroos ná sy ma se dood.

Genesis 24

Genesis 24:62-67