Genesis 24:65 Afrikaans 1983 (AFR83)

en vir Abraham se slaaf gevra: “Wie is die man wat daar oorkant in die veld na ons toe aankom?”Die slaaf het geantwoord: “Dis my eienaar.” Toe vat sy haar sluier en trek dit oor haar gesig.

Genesis 24

Genesis 24:60-67