Genesis 24:54 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die slaaf en die mense wat by hom was, geëet en daar oornag. Die volgende môre het hulle opgestaan en toe sê hy: “Laat my vertrek na my eienaar toe.”

Genesis 24

Genesis 24:53-60