Genesis 24:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle vir die man kos bring om te eet, sê hy: “Ek sal nie eet voor ek my opdrag uitgevoer het nie.”Laban het gesê: “Praat gerus!”

Genesis 24

Genesis 24:28-43