Genesis 24:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het hom geantwoord: “Ek is die dogter van Betuel, die seun wat deur Milka vir Nahor in die wêreld gebring is.”

Genesis 24

Genesis 24:23-27