Genesis 23:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Luister na ons, Meneer! Ons beskou u as 'n baie belangrike man. Begrawe u vrou in die beste graf hier by ons. Niemand van ons sal weier dat u u vrou in sy graf begrawe nie.”

Genesis 23

Genesis 23:1-13