Genesis 22:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle aankom by die plek wat God vir Abraham aangewys het, het Abraham daar 'n altaar gebou. Hy het die hout reggesit en sy seun Isak vasgebind en op die altaar neergesit, bo-op die hout.

Genesis 22

Genesis 22:1-10