Genesis 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het vir hom gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou seun as brandoffer daar op een van die berge wat Ek vir jou sal aanwys.”

Genesis 22

Genesis 22:1-6