Genesis 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe noem Abraham die plek: “Die Here voorsien.” Daar word nou nog gesê: “Op die berg van die Here word voorsien.”

Genesis 22

Genesis 22:7-15