Genesis 22:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê God: “Los jou seun! Moenie iets aan hom doen nie. Nou weet Ek dat jy My dien: jy het nie geweier om jou seun, jou enigste seun, aan My te offer nie.”

Genesis 22

Genesis 22:6-18