Genesis 21:33-34 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. en Abraham het 'n tamarisk by Berseba geplant en daar die Naam van die Here, die ewige God, aangeroep.

34. Abraham het lank in die land van die Filistyne gewoon.

Genesis 21