Genesis 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

God was by die kind en hy het groot geword. Hy het in die woestyn gewoon en het handig geword met die pyl en boog.

Genesis 21

Genesis 21:12-28