Genesis 21:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

en 'n entjie daarvandaan gaan sit, omtrent so ver as 'n mens met 'n pyl en boog kan skiet, want sy het gedink: ek wil nie sien as die kind doodgaan nie. Terwyl sy so daar sit, het sy begin huil.

Genesis 21

Genesis 21:9-22